Tuesday, 12 February 2013

1STE SPAN VS ROOIHARTEBEES


 



 1ste SPAN
VS
ROOIHARTEBEES
(CLEM, ,ANDREW ,LOURENS ,ARMAND ,STEPHAN)
BEGIN SOOS N GEWOONE DAG, KOM BY DIE SEUNS HUIS AAN NA N LEKKER DAG SE KLAS LOOP, ONS ALMAL SIT BUITE EN GESELS LEKKER OOR WAT DIE DAG BY DIE KLAS GEBEUR HET.

VOLGENDE OOMLIK KRY ONS HUISVADER (KYLE)[BESTUURDER AAN DIENS] N OPROEP WAAR DAAR GESE WORD DAAR IS N ROOIHARTEBEES WAT IN DOORNPUT PAD ROND DWAAL.

NADAT KYLE ONS GESE HAT VAN WAT ANGAN IS DIT SOOS 1,2,3 TOE IS ONS ANGETREK EN IN DIE KAR ,WAT AMPER NIKS PETROL IN HET NIE, MAAR ONS IS REG OM TE GAN GAAN . ONS HET OP DIE TIRF LANDE UIT GERY WAAR DIE KAR LEKKER TIRF GESKIER HET TOT TEEN DIE WILDSHUINING AGTER DIE SEUNS HUIS, ONS HET TEEN DIE DRAAD LANGS AF GERY DEUR N PAAR VLAKVARK GAATE , WAAR 1 VAN DIE KARE ONDER LEKER SEER GEKRY HET.

ONS HET VIR JUAN(SEKURITEIT) LANGS DIE PAD GEKRY HET EN ONS VERDUIDELIK HET WAT ONS MOET DOEN EN HOE ONS DIT MOES DOEN. DRIE VAN ONS HET SOMMER VINNIG OOR DIE HUINING GESPRING, DIE GROOTSTE OU IS EERSTE OOR EN DIE 2 MANE WAT DIE VINIGSTE IS HET AGTERNA GEVOLG ,1 VAN DIE OUENS MET N BESERING OP DIE BEEN EN ANDER 1 WAT KORT-KORT N DRAAI WIL LOOP.

DIE RES VAN DIE OUENS HET VERDER MET DIE PAD OP GERY OM AAN DIE ANDER KANT VAN DIE ROOIHARTEBEES TE KOM MAAR SOOS HULE GERY HET ,HET DIE BOK LANGS JUAN SE BAkKIE GEHARDLOOP EN DIT WAS SO ongeveer 90KM km/H

EK ,CLEM EN ARMAND WAT 1STE AF GEKLIM HET, HET MaAR IN DIE BOSE IN GEVAAR NA DAT ONS PAARKEER VOORENTOE EN AGTER TOE GELOOP HET , EK WAT AMPER 2 KEER IN N VLAKVARK GAT GEVAL HET EN N PAAR MOOI DOORING KRAP MERKE OP MY BENE GEKRY HET,HET ONS AF GESAK EN  WEG GEKRUIP SODAT DIE BOK ONS NIE KAN SIEN NIE

DIE ANDER GROEP HET DIE BOK BEGIN AF JAAG NA DIE EERSTE GROEP TOE MET N GROOT LAWAAI DEUR OM TE SKREE,HANDE TE KLAP EM HARDE GELUIDE TE MAAK. DIE BOK WAS SO 15M VAN ONS AF EN TOE SPRING ONS UIT DIE BOS EN MAAK N GROOT LAWAAI EN DIE BOK HET STIL GESTAAN EN VIR N OOMLIK NET NA ONS GESTAAR, EN DIE BOK HET OMGEDRAAI EN WEER NA DIE ANDER GROEP TOE GEGAAN, DIE BOK WAS MAAR NET WEER TERUG GEJAAG NA DIE EERSTE GROEP TOE EN HET IN DIE OPENING VAN DIE HEK LANGS DIE DRAAD IN GEHARDLOOP.

ONS HET BEGIN HARDLOOP NA DIE HEK TOE OM DIE HEK SO GOU AS MOONTLIK TOE TE MAAK. NADAT ONS DIE HEK TOE GEMAAK HET WAS ONS ALMAL LEKKER UIT ASEM UIT EN DIE ADRENELIEN HET GEBLY HARDLOOP DEUR ONS LYWE.

ONS ALMAL HET DIT GENIET EN SAL DIT GRAAG WEER WIL BELEEF.

1VAN  DIE LEKKERSTE AANDE BY
!!!SONDELA !!!